Weird Wide Web - Amerikaanse student bou wêreld se grootste kombersfort

Loading player...
’n Groep studente in Las Vegas het besluit om ’n kinderjare-idee na ’n heel nuwe vlak te neem – en het eindelik 'n wêreldrekord opgestel.
10 Jun 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min