
Weird Wide Web - Is jy jou hond se tweede gunsteling mens?
Loading player...
Navorsers het iets geïdentifiseer wat hulle "Spare Human Syndrome" noem - die gevoel dat jy slegs jou hond se tweede gunsteling persoon in die huis is.

