Wiele2Wiele ry Defender Octa en Mustang GT
Loading player...
Hierdie week vir Wiele2Wiele het hulle twee baie spesiale padtoetse: die Land Rover Defender Octa met sy 4,4 liter-biturbo V8 en dan die Ford Mustang GT.
Vir die tegniese wenk van die week gesels hulle oor die maksimumsnelheid van ’n binnebrandenjin. Hulle is ook breëbors trots op ons Suid-Afrikaner, Steven Odendaal, wat saam met sy BMW Motorrad World Endurance-span, die 8 Hours of Spa Motos-motorfiets uithouwedren gewen het.