Weird Wide Web - Aanhanger weggewys omdat hy soos musiekheld lyk

Loading player...
Stel jou voor jy betaal meer as R58 000 vir VIP-konsertkaartjies, net om te hoor jy kan nie jou gunstelingsanger ontmoet nie, want jy lyk te veel soos hy!
25 Jun 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min