Weird Wide Web – Oostenryker glo skape kan wolwe ore aansit met sy uitvinding

Loading player...
Wolwe is baie slim diere en sal eerder makliker prooi soek as hulle een keer seergekry het.
2 Jul 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min