Vreemdelinge op aarde

Loading player...
Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners hulself as Christene. Ons is ’n samelewing wat grootgeword het met die Bybel op die bedkassie. Jannie Pelser en gaste, Dr Braam Hanekom en Dr Andre van Niekerk het hierdie tema bespreek
4 Jul Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Living Ball & die Evangelie

Jannie Pelser gesels vandag met Franna Cillie en Manie du Toit van Living Ball en hoe hierdie organises die Evangelie bring
25 Jul 39 min

Plaasmoord - dis my mense

Wond: Plaasmoord – dis my mense (Litera, 2025) is ds. Gerhard Pietersen se eerlike en diep persoonlike verhaal van verlies, geloof en hoop. Nadat sy skoonouers, Tewie en Eurika Human, in 2016 op hul kleinhoewe buite Groot-Brakrivier vermoor is, het die hele familie 'n pad van intense trauma en rou…
11 Jul 37 min