Loftus-losiehouers briesend vir Saru voor Bok-toets

Loading player...
In dié week se episode van Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spogsege oor Engeland op Ellispark, en kyk vorentoe na die naweek se toets teen Skotland op Loftus Versfeld.

Die kaartjie-konsternasie kry maar net nie end nie – nou is dit Loftus Versfeld se losiehouers wat kwaad is vir die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru).

Ons gesels daaroor, oor hoe Rassie Erasmus sy Bok-span skitterend belyn gekry het... en oor hoe dankbaar ons is daar is dié naweek net een Damian in die span, om enige Speler van die Wedstryd-verwarring te vermy.

Ons wil baie graag van jou hoor. Stuur ’n stemboodskap na 076 878 1787 sodat ons dit in die volgende episode kan speel.
8 Jul Afrikaans South Africa Sports · Rugby

Other recent episodes

Knoeipraatjies ondermyn geldige punte wat Rassie maak

In dié week se episode van Rapport Praat Sport bespreek ons Rassie Erasmus se jongste uitlatings en gevolglike skorsing. Ons vra ook: Was dit wys om nie die skorsing van ses wedstryde te aanvaar nie en eerder vir ’n volwaardige tugverhoor te vra?
18 Nov 18 min

Dan Biggar is reg: Sacha ís die wêreld se beste nr. 10

Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spoggerige eerste helfte teen Italië, en wat om te verwag van Vrydagaand se tweestryd tussen Sacha Feinberg-Mngomezulu en Antoine Dupont.Ons praat ook oor die oud-Aussie-kolwer Usman Khawaja se skuurpapier-onthullings, en oor Tatjana Smith se besluit om Suid-Afrika vir Nederland…
11 Nov 24 min

Rassie se plan met groentjies: Bou vir ná WB

Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor al die groentjies in Rassie Erasmus se Springbok-groep. Ons kyk veral na die insluiting van die talentvolle jong Markus Muller, en bespiegel oor moontlike redes waarom ander groentjies soos Zekhethelo Siyaya en Ethan Adams nog nie opgeroep is nie. Ons gesels…
4 Nov 24 min

Greatest Rivalry: Ons Speler van die Reeks is...

In dié week se episode van Rapport Praat Sport deel ons toekennings uit: Die beste speler van die Greatest Rivalry-reeks, die beste voorspeler, agterspeler en die grootste oomblik. Ons kyk ook na wie onderpresteer het en sê wie vir ons die verrassingspakkie was. Wie was jou Speler van die Reeks?…
16 Sep 25 min

Greatest Rivalry bewys SA sal ’n vyfster-WB kan aanbied

In dié week se episode van Rapport praat sport praat ons oor die Suid-Afrikaanse been van die Greatest Rivalry-reeks wat ’n feesmaal vir rugbyliefhebbers was. Hoe lekker sal dit nie wees as Suid-Afrika weer ’n Wêreldbeker-toernooi kan aanbied nie, met toetse in nuwe stadions soos Soccer City en die Kaapstad-stadion!…
9 Sep 20 min