
Weird Wide Web - Harige croissants gaan viraal in Thailand
Loading player...
'n Bakkery in Pattaya, Thailand, het die internet dubbeld laat kyk nadat hulle een van die wêreld se mees ongewone gebak – die "harige croissant" – bekendgestel het.

