Jannie Pelser en gaste, dr. Isak Burger, Past. Bernard van der Vlies, Altus Venables en ds. Leendert Wijnja gesels oor riglyne uit die Woord en gebede met die oog op die ophande plaaslike munisipale verkiesing
Jannie Pelser gesels vandag met Ds. Wimpie Wasserman oor sy nuwe werksomgewing, die aanpassing daarby en die uitdagings wat dit meebring. En dan ook met Dr. Guillaume Smit oor sy betrokkenheid by Hugenote Kollege, sy belangstellingsvelde en sy werk op die gebied van pastoraat
Die sogenaamde Afrikanergesprek kry tans baie aandag – in Suid-Afrika, maar toenemend ook internasionaal. Jannie Pelser en gaste, Rothney Tshaka, Hein Willemse en Prof Ntsikelelo Benjamin Breakfast draai vandag die kamera om en bespreek hoe hierdie gesprek aan die ander kant gehoor word.
Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Duvenage, Ds. Schalk van Heerden en Ds. Ben Marais gsels oor sport – nie net as vermaak en kompetisie nie, maar ook as ’n besondere menslike verskynsel en moontlik ’n ruimte waarin mense mekaar kan vind.
Jannie Pelser gesels vandag met Angelique Buys oor haar seuntjie Marlo se siekte en Michael Wynne wat deur afstande te stap om geld in te samel vir sy behandeling
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.