Weird Wide Web – Wetenskaplikes ontdek suiker in die buitenste ruim

Loading player...
Sterrekundiges het die natuurlik voorkomende suiker eritrulose in ’n massiewe wolk van gas en stof naby die middelpunt van die Melkweg ontdek.
23 Jul 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min