
Louise Brummer oor die Stigting vir Kinders met gehoorverlies
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Louise Brummer oor haar seun Zuan Brummer en hoe die Stigting vir Kinders met gehoorverlies hulle bygestaan het.





