Prof. Fazel Ebrihiam Freeks se “A Life Beyond Iron Bars”-vaderskapsprojek
Loading player...
Vaderafwesigheid is een van die grootste sosiale uitdagings waarmee Suid-Afrika vandag te kampe het. Die gevolge daarvan raak nie net gesinne nie, maar ook skole, gemeenskappe en selfs die gevangenisstelsel.
By die Noordwes-Universiteit glo prof. Fazel Ebrihiam Freeks dat ware verandering begin wanneer vaders hul Godgegewe roeping ontdek en uitleef. Sy bekroonde “A Life Beyond Iron Bars”-vaderskapsprojek, wat reeds sedert 2015 by die Potchefstroom Korrektiewe Sentrum aangebied word, help gevangenes om hul rol as vaders te herontdek, gesinne te herstel en nuwe hoop vir die toekoms te skep