Did you know - 24

Loading player...
Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
5 Aug 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Prof. Fazel Ebrihiam Freeks se “A Life Beyond Iron Bars”-vaderskapsprojek

Vaderafwesigheid is een van die grootste sosiale uitdagings waarmee Suid-Afrika vandag te kampe het. Die gevolge daarvan raak nie net gesinne nie, maar ook skole, gemeenskappe en selfs die gevangenisstelsel. By die Noordwes-Universiteit glo prof. Fazel Ebrihiam Freeks dat ware verandering begin wanneer vaders hul Godgegewe roeping ontdek en uitleef…
5 Aug 2AM 5 min

'n Pennesakkie Gevul met Hoop inisiatief

Wynand Rossouw gesels met Jean Lung-Harmse, Korporatiewe Kommunikasiebestuurder van Radiokansel oor ons 45 jarige viering met die ‘’n Pennesakkie Gevul met Hoop’ inisiatief!
4 Aug 1AM 8 min

Janetta van Niekerk - Die Krans

Vandag vier ons Janetta van Niekerk, Hoof van Laerskool Die Krans en die Kransjakkers, met wie ons 'n woord van bemoediging deel vir hulle skool.
3 Aug 2AM 10 min