Dié Kiwi’s lyk rof… Moet die Bokke bekommerd wees?
Loading player...
Die Bokke het geswoeg om Argentinië te klop, terwyl die All Blacks Dinsdagaand die Haaie na ’n o. 19B-span laat lyk het. Is daar rede tot kommer?
Vandag in Rapport Praat Sport gesels ons daaroor.
° Ons wil baie graag van jou hoor. Stuur ’n stemboodskap na 076 878 1787.
Vandag in Rapport Praat Sport gesels ons daaroor.
° Ons wil baie graag van jou hoor. Stuur ’n stemboodskap na 076 878 1787.