Weird Wide Web – Een T-hemp. 30 dae. Geen wasgoed nie!

Loading player...
'n Amerikaanse kleremaatskappy sê hulle is naby daaraan om ’n T-hemp te skep wat slegs een keer elke 30 dae gewas hoef te word!
12 Aug 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min