Ep. 31 - Dr. Dawid Mouton - Skeppingspiritualiteit: ons geloof en verantwoordelikheid teenoor God se huishouding
Loading player...
Voordat hy 'n praktiese teoloog geword het, was hy 'n fisiese oseanograaf wat seewatertemperature in die Benguela-stroom bestudeer het. Vandag vra dr. Dawid Mouton, senior lektor in Praktiese Teologie by Stellenbosch Universiteit, die vraag: aan wie behoort die aarde eintlik?
In hierdie episode gesels DJ Muller met Dawid oor wat dit beteken om te glo dat God skep, dat God die skepping goed noem, en dat alles aan Hom behoort. Hulle gesels oor 'n "groen reformasie", oor die beeld van die oikos (God se huishouding), en oor wat dit prakties vir gelowiges en gemeentes beteken.