Weird Wide Web – Goggas was Margaret Thatcher se geheime wapen in dwelmoorlog

Loading player...
Gedeklassifiseerde Britse regeringsdokumente het aan die lig gebring dat die regering van voormalige premier Margaret Thatcher in die laat 1980’s ’n ongewone plan ernstig oorweeg het om onwettige kokaplantasies in Peru te help vernietig.
20 Aug 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes