
Romeine 1:20 - God openbaar in die Waterbok
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bewonder ons die Here se skepping in die Waterbok. Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg vertel ons wat hy weet en ons Romeine 1:20 hom.





