Alledaagse gemeenskap-helde 'moet ook gevier word'

Loading player...
Gemeenskapsaktivis Shaun Gariseb vra vir breër erkenning van alledaagse gemeenskapskampioene, saam met Namibië se historiese bevrydingsikone. Gariseb beklemtoon dat hoewel die verering van gevalle strydhelde noodsaaklik is, gelyke erkenning moet gaan aan plaaslike figure soos onderwysers, kerkleiers, ouderlinge en aktiviste wat daagliks werk om lewensomstandighede te verbeter. Hy spoor Namibiërs aan om Heldedag te beskou as 'n geleentheid om beide historiese vryheidsvegters en plaaslike veranderingsmakers te vier. Namibië vier Heldedag elke jaar op 26 Augustus om gevalle helde te vereer wat vir ons bevryding geveg het. Gariseb het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
26 Aug 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ramaphosa wens Lula geluk met verkiesingsoorwinning

Suid Afrikaanse president Cyril Ramaphosa het die Brasiliaanse president, Luiz Inácio Lula da Silva, gelukgewens met sy herverkiesing vir 'n historiese vierde termyn. Ramaphosa sê die herverkiesing vind plaas terwyl Suid-Afrika en Brasilië voortgaan om hul strategiese bande te versterk deur middel van samewerking en gedeelde leierskap in internasionale forums…
26 Oct 5AM 1 min

Diaz-windkragstasie versterk Namibië se energiesekerheid

Namibië se afhanklikheid van ingevoerde elektrisiteit kan verminder namate die land sy plaaslike hernubare energiebronne uitbrei. Die Diaz-windkragstasie naby Lüderitz, wat onlangs ingewy is, bestaan uit elf windturbines met ’n gesamentlike opwekkingsvermoë van 44 megawatt en het N$1,5 miljard gekos. Die Elektrisiteitsbeheerraad se adjunkvoorsitter, Tjama Tjivikua, sê die projek is…
26 Oct 5AM 1 min

DA-leier sê party is op rand van geskiedenis in komende verkiesing

Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê sy party is op die rand van ʼn waarlik geskiedkundige gebeurtenis in volgende week se plaaslikeregeringsverkiesing, met baie Suid-Afrikaners wat dit oorweeg om die eerste keer vir die party te stem. Hy het gister ondersteuners by die DA se verkiesingsaamtrek in eThekwini toegespreek. Hill-Lewis sê…
26 Oct 4AM 1 min

Adjunkminister prys bek-en-klouseer-span se toewyding

Die Adjunkminister van Landbou, Ruthy Masake, sê die toewyding en deursettingsvermoë van personeel op die voorste linie van Namibië se bek-en-klouseer-reaksie is prysenswaardig. Masake het met die reaksiespan in Karasburg vergader om meer te hoor oor hul ervarings en die uitdagings waarmee hulle te kampe het om die uitbreking te…
26 Oct 4AM 1 min

Noordwes-polisie geprys vir die ontdekking van ‘n vermeende dwelmlaboratorium in Ramokokastad

Die provinsiale polisiekommissaris van Noordwes, Peter Adams, het die polisie geprys vir hul operasionele optrede ná die ontdekking van nog ’n vermeende geheime dwelmlaboratorium in Thabeng-seksie, Ramokokastad, in Mogwase. Polisiewoordvoerder Thuto Bobelo sê beamptes het ’n lasbrief vir deursoeking en beslaglegging uitgevoer nadat inligting ontvang is oor vermoedelike dwelmvervaardigingsaktiwiteite op…
26 Oct 2AM 1 min