
Malema sê Didiza plaas ANC bo haar grondwetlike verantwoordelikheid
Loading player...
Die EFF-leier Julius Malema sê die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het nie haar grondwetlike verantwoordelikhede met onafhanklikheid, onpartydigheid en integriteit nagekom nie. Sy het nie president Cyril Ramaphosa se interdik om die verrigtinge van die Ampsklagkomitee te staak, betwis nie. Die party se mosie van wantroue teen Didiza in die Parlement het gister misluk. Malema het die Speaker daarvan beskuldig dat sy die ANC se belange bo haar grondwetlike verantwoordelikheid in die Parlement kies:

