
Nasionale Raad sluit suksesvolle sitting af
Loading player...
Die tweede gewone sitting van die 7de Nasionale Raad, wat op 17 Augustus begin het, het vandag afgesluit en gaan in reses. Die derde sessie is vir 30 November geskeduleer. Tydens die pas afgelope sitting het die Huis die Wet op Geestesgesondheid aangeneem en verskeie verslae van parlementêre komitees en streeksrade ter tafel gelê. Die voorsitter van die Nasionale Raad, Lukas Muha, het meer:

