Disney op die verhoog: ’n Betowerende dansproduksie by die NTN
Loading player...
Jean-Louis en Laimi gesels met Anchen Wille van die Anchen Wille Dance Academy oor hul nuwe produksie, Disney on Stage! Ontdek wat jy kan verwag van hierdie kleurvolle vertoning vol dans, musiek en geliefde Disney-karakters.
’n Gesprek oor die magie van Disney, dans en ’n produksie wat die verhoog by die NTN gaan laat leef.
’n Gesprek oor die magie van Disney, dans en ’n produksie wat die verhoog by die NTN gaan laat leef.