Weird Wide Web – Kan ’n nuwe room oormatige sweet iets van die verlede maak?

Loading player...
Terwyl die somer nader kom, maak baie Suid-Afrikaners gereed vir een alte bekende probleem: oormatige sweet. Maar kan ’n room uit die Verenigde Koninkryk ook ’n oplossing bied onder die Afrika-son?
3 Sep 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min