NWK Bemarkingsbestuurder: Jacques de Wet
Loading player...
Yolanda Maartens kuier in Lichtenburg by die NWK hoofkantoor, en gesels met Jacques de Wet, bemarkingsbestuurder, oor wat NWK se Ysters vir Landbou is, en waarom die inisiatief so belangrik is.
Hul gesels oor hoe die publiek betrokke kan raak, en wat alles beplan word vir 9 Oktober.
Hul gesels oor hoe die publiek betrokke kan raak, en wat alles beplan word vir 9 Oktober.