
ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek
Loading player...
Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Floris Bergh, 'n ekonoom verbonde aan Capricorn Asset Management. Hulle bespreek sogenaamde meganeigings - neigings wat op hierdie stadium reg oor die wêreld en veral vir 'n ruk lank in die ekonomiese wêreld en in die ekonomie plaasvind.

