Weird Wide Web – Nizhuhe-dorpskinders neem ’n hysbak skool toe

Loading player...
Diep in die Nizhu-rivier se Grand Canyon moes kinders jare lank ’n gevaarlike bergpad aandurf om by hul laerskool hoog bo die dorpie uit te kom.
10 Sep 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min