Weird Wide Web – Sakeman loop, hardloop en verkoop – op hoëhakskoene

Loading player...
’n Man van 41 uit die Chinese provinsie Sichuan het na bewering ongelooflike sukses behaal met die aanlyn verkoop van vroue-hoëhakskoene en -stewels, en sy geheim? Hy modelleer dit self.
15 Sep 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min