
LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit om te sien of dit meer as kopkennis is waarmee die merkwaardige jongspan spog.





