Dis byna NAMPO Alfa en die gewilde Interras opskerpingskursus vind vanjaar plaas

Loading player...
NAMPO Alfa vind eerskomende naweek plaas en ook die Interras beoordelings-opskerpingskursus. Isabel van Tonder gesels met Willie de Jager, President van die Suid-Afrikaanse Interras Beoordelingsvereniging oor die kursus wat by die landbouskou aangebied word.
29 Sep 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes