Dis eerskomende naweek NAMPO Alfa en een van die hoogtepunte is die "Profitability amid crisis" gesprek wat plaasvind

Loading player...
Dis NAMPO Alfa eerskomende naweek, van 2 tot 4 Oktober, in Bothaville. Een van die hoogtepunte vanjaar is die nasionale gesprek wat plaasvind met die tema "Profitability amid crisis". Verskeie sprekers gaan deelneem aan hierdie belangrike gesprek. Isabel van Tonder kry meer inligting daaroor by Charl Saunderson, bekende dorperstoetteler van die Noord-Kaap.
29 Sep 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes