Janine van Niekerk gesels met Cornelia Marais van Eduplex Musiek Akademie oor hulle opwindende klasse en die nuwe vleuelklavier wat hulle binnekort vier!
Wynand Rossouw gesels met Caroline Pitout, 'n evagelis en bedieningsleier en Direkteur van The Evangelism Field School - 'n praktiese en teologiese opleidingsorganisasie, gebaseer in Suid-Afrika, wat sielewenners oplei en toerus en hulle bekwaam maak as evangeliste. Sondag 11 Oktober gaan Caroline by die Lewende Woord Centurion kom bedien om…
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Vuur verander jou” uit Matt 3:11
We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “Be spiritually minded” from Eph 6:12
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.