
Lodene Smit se getuienis na n bul op die plaas haar aangeval het tydens haar swangerskap
Loading player...
Wynand Rossouw gesels met Lodene Smit van Nieuwoudville wat kom vertel hoe sy en haar man Ryan Smit, God se beskerming ervaar en beleef het tydens haar swangerskap toe n bul op die plaas haar aangeval het





