
Wynand du Preez - Versorging van ander
Loading player...
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: "Maak seker jy sorg vir ander" uit Handelinge 6.





