Moeggesukkel - 'n plek van hoop

Loading player...
Wynand Rossouw gesels vandag met Jacques Papenfus van Moeggesukkel, ’n besondere plek in Centurion wat hoop bied aan mense wat haweloos is en moed vir die lewe verloor het. Moeggesukkel is veel meer as net ’n veilige hawe – dit is ’n plek waar liefde, omgee en menswaardigheid sentraal staan. Hier kry mense weer die geleentheid om hul selfrespek te herontdek, nuwe hoop te vind en met hernude moed en geloof vorentoe te kyk.
16 Nov 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jaco Strydom: Eenheid nooi in

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Eenheid nooi in” uit Joh 17 en 13.
17 Nov 12AM 2 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Harpspons

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; vandag het ons ‘n baie interessante plante rom 1:20. Mariette Wheeler vat ons ekstra…
17 Nov 12AM 6 min

We pray for businesses in SA

Radio Pulpit listeners are praying for businesses that are struggling financially at the moment. There are so many people dependent on jobs supplied by businesses in SA and each time a business fails, more people lose their income to support their families. So we need to stand in prayer for…
16 Nov 1AM 8 min

Andie Steele Smith: Peace is trust

Andie Stelle-Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “Peace is trust” from Phil 4:4-7 and Matthew 6.
13 Nov 12AM 4 min