
Beplan saam met God
Loading player...
Soos wat die jaar tot ’n einde kom, is dit reeds tyd om te begin beplan vir volgende jaar. LUCA Uitgewers, het die wonderlike inisiatief geneem om ’n Inspirerende Skooldagboek – vir seuns en meisies afsonderlik – uit te gee.
Madeleine het die uitgewer, Amanda de Witt, genooi om meer hieroor te vertel.
Sy kyk ook na waarom, en hoe, jy God se Koninkryk jou eerste prioriteit kan maak.
Madeleine het die uitgewer, Amanda de Witt, genooi om meer hieroor te vertel.
Sy kyk ook na waarom, en hoe, jy God se Koninkryk jou eerste prioriteit kan maak.





