Kundige: Beskerm die graspolle wat die droogte oorleef het

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels in hierdie uittreksel uit 'n volledige onderhoud met die nasionale wolkwekersvereniging se Dr Louis du Pisanie oor weidingstoestande ná afloop van die droogte.
28 Jan 2016 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min