Georganiseerde landbou op soek na oplossings vir boere se oorlaatskuld

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met Agri SA se adjunk uitvoerende direkteur, Johan Pienaar, gesels oor vordering met die organisasie se droogte-navorsing.
10 Feb 2016 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min