Oranjerivier Wynkelders het beste wit wyn in Suid-Afrika

Loading player...
Oranjerivier Wynkelders se Colombard-wyn is verlede week aangewys as die voorste witwyn in Suid-Afrika tydens die jaarlikse SAA-wyntoekennings
29 Feb 2016 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min