Jannie de Villiers gesels oor GSA Kongres

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur was verlede week by Graan SA se jaarkongres. Sy het met die Uitvoerende Hoof, Jannie de Villiers, gesels oor die hoogtepunte, sowel as die kontroversie tydens die kongres.
7 Mar 2016 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min