Multi-miljoenrandse lusernpers steun uitvoermark-potensiaal

Loading player...
BKB het onlangs sy R50 miljoen se lusernpers in Kimberley bekendgestel, wat die eerste in sy soort op die Afrika-kontinent is. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met lusernbemarker, Fanie Brunette, gesels oor die besluit om sulke geriewe op te rig.
8 Mar 2016 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min