Landbou-ekonoom bespreek die impak van dubbelsyfer voedsel inflasie

Loading player...
Bloemfonteinse landbou-ekonoom dr. Kobus Laubsher gesels vanoggend met OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina dean oor die die onbedoelde gevolge van dubbelsyfer voedsel inflasie.
10 Mar 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min