Nuut ontmoet oud op landbouskou

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met een van die organiseerders, Hannes Smit, wat ook voorsitter is van die Antieke Klub, gesels oor dit wat voorlê.
11 Mar 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min