Armstes sukkel om selfs basiese voedselmandjie te bekostig

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met Bloemfonteinse landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels oor die onbedoelde gevolge van dubbelsyfer-voedselinflasie. Met hierdie tweede uittreksel uit die volledige onderhoud gesels hulle bietjie meer in diepte oor die uitkringeffek van die droogte.
23 Mar 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min