Droogteversekeringsmoontlikhede op top-vlakke bespreek

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die hoof van Santam Landbou, Gerhard Diedericks, oor die droogte gesels. Met hierdie tweede uittreksel uit die onderhoud fokus hulle meer op droogteversekering...
29 Mar 2016 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min