Jongste kultivar-inligting nou beskikbaar

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die Landbou Navorsingsraad se Elri Burger oor die nuutste kleingraan-handleidingsboekies wat deur die LNR- Kleingraan Instituut (LNR-KGI) vrygestel is.
30 Mar 2016 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min