Brangus SA stuur fakkel van hoop deur die land

Loading player...
Die Brangus-telersgenootskap van Suid-Afrika bied in Mei-maand dié ras se Wêreldkongres in die Vrystaat aan. Hulle is tans besig om ‘n Fakkel van Hoop-toer deur die land af te lê, waar hulle op verskeie dorpe stop om kursusse aan te bied of bulle aan beginnerboere te oorhandig, of diere in te ent, of net ‘n boodskap van hoop aan boere te bring.
1 Apr 2016 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min