Nuwe meule, koekie- en pastafabriek vir die Noord-Kaap

Loading player...
Die landboubesigheid GWK in die Noord-Kaap het ‘n sakebelegging van R400 miljoen geloods in die vorm van ‘n meule met ‘n koekie- en pastafabriek by Modderrivier.
8 Apr 2016 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min