Die rol van titelaktes in behoorlike ontwikkeling

Loading player...
Landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels vandag oor die rol van titelaktes in behoorlike ontwikkeling. Hy vertel dat dit belangrik is dat nuwelingboere volwaardige eienaarskap van die grond wat hulle bewerk, behoort te kan neem, en sodoende bemagtig word om ekwiteit te bou sodat die boer uiteindelik op sy eie voete kan staan:
20 Apr 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min