Roerende openingseremonie op Branguskongres

Loading player...
Die 8ste Wêreldkongres van die Brangus-beesras word tans gehou by die Black Mountain Hotel net buite Thaba Nchu in die Vrystaat. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was gister daar vir die amptelike opening waar sy met die President van Brangus SA, Sias Booysen, gesels het.
10 May 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min