Goeie toekoms vir Vrystaatse buffeltelers

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Francoais Schutte by die Vrystaatse Buffeltelersverening se werkswinkel wat hierdie week by die Willem Pretorius Natuurreservaat net buite Ventersburg aangebied is.
12 May 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min